Quantcast
Channel: Kommentaar op: Frank en die Lamborghini
Browsing latest articles
Browse All 10 View Live

Deur: tina10

Ek hou van die swart-en-wit een By my foto-groep is daar iemand wat sulke foto’s neem en dan die agtergrond swart maak – wonder hoe sal jou foto lyk op swart?

View Article



Deur: izakdv

<a href='http://blogs.litnet.co.za/members/tina10/' rel="nofollow">@tina10</a>, haal hulle dan die regte agtergrond uit?

View Article

Deur: izakdv

@sandvelder. Ja, Frank het karakter. Inderdaad! Hy is ook ‘n karakter.

View Article

Deur: spokie

@izakdv Sjoe – die Lamborghini lyk vir my na ‘n vliegtuig wat wil opstyg, so besonders die fokus op die vlerke. Wat Frank aanbetref – sal nie graag op die foto wil kliek om dit groter te maak nie. Niks...

View Article

Deur: tina10

Ja die heel donker dele van die gesig smelt dan saam met die agtergrond… die blink dele word dan beklemtoon wat ‘n vreemde voorstelling maak. Ek sien op webwerwe is dit wat pryse wen. Weet nie of ek...

View Article


Deur: izakdv

<a href='http://blogs.litnet.co.za/members/tina10/' rel="nofollow">@tina10</a>. Ja, ek weet nie of ek TE veel wil doen nie. Ek ontwikkel my foto's en ek sal soms teen 'n swart agtergrond...

View Article

Deur: izakdv

<a href='http://blogs.litnet.co.za/members/spokie/' rel="nofollow">@spokie</a>. Dis wat 'n 16mm lens op 'n volraam doen: Daardie vlerke IS enorm, maar die lens laat hulle nog erger lyk.

View Article

Deur: perdebytjie

Baie interessante invalshoek en besondere pos.Al kry ek ‘n Lamborgini present,wil ek hom nie hê nie.Vir my is dit loshande die lelikste ding op vier wiele! Arme ou Frank…mens kan sien die lewe het sy...

View Article


Deur: izakdv

<a href='http://blogs.litnet.co.za/members/perdebytjie/' rel="nofollow">@perdebytjie</a>. My probleem is die petrol as ek 'n Lambo sou present kry, maar goed. Frank is in die oorlog in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Deur: perdebytjie

@izakdv Ek het nie eers aan die petrol gedink nie! Siestog die arme man..en daar loop steeds baie slagoffers van daardie tyd rond,wie se lewens opgefoeter is.

View Article
Browsing latest articles
Browse All 10 View Live


Latest Images